as jy sing – soentjie كلمات اغاني
[inleiding]
woah, wo ho oh, wo ho oh
ek blaas ‘n soentjie net vir jou
net vir jou
[vers 1]
kan hierdie saamwees tyd net ‘n bietjie, bietjie langer wees
hoekom vlieg al die ure saam met jou dan so gou verby, gou verby
ek kan doen, doen, doen om jou nog ‘n rukkie hier te hou
as jy wegstap kyk net gou
[koor]
ek sê wo ho ho oh
dis net vir jou
wo ho ho oh
ek blaas ‘n soentjie net vir jou
wo ho ho oh
vang hom gou
dis vir jou om in jou hart te hou
[vers 2]
jy moet weet jy vat ‘n stukkie, stukkie van my hart
dit sal ‘n leegbly plek wees tot my arms joune vind, joune vind
dis ‘n dom, dom ding om te doen om jou hier te los
ek stuur ‘n briefie in die pos (hoor jy my)
[koor]
ek sê wo ho ho oh
dis net vir jou
wo ho ho oh
ek blaas ‘n soentjie net vir jou
wo ho ho oh
vang hom gou
dis vir jou om in jou hart te hou
[brug]
as ek terug kom hoop ek jy het steeds my asem in jou hande
as ek eendag weer hier voor jou staan kom ek my soentjie haal
kyk my in my oë sê jy sal my nooit vergeet nie
vat dit saam
vat my hart saam
[slot]
ek sê wo ho ho oh
dis net vir jou
wo ho ho oh
ek blaas ‘n soentjie net vir jou
wo ho ho oh (vang hom gou)
vang hom gou
dis vir jou om in jou hart te hou
wo ho ho oh
dis net vir jou
wo ho ho oh
ek blaas ‘n soentjie net vir jou
wo ho ho oh
vang hom gou
dis vir jou om in jou hart te hou
wo ho ho oh
vang hom gou
dis vir jou om in jou hart te hou
ah ho
كلمات أغنية عشوائية
- rmk toppen › rmk & toppen – vi ses (aldrig hej då) كلمات اغاني
- kazaky › kazaky – calling you my babe كلمات اغاني
- deew › deew – she will never learn كلمات اغاني
- stephen simmonds › stephen simmonds – won’t give up كلمات اغاني
- um44k › um44k – nossa música (remix) كلمات اغاني
- xeic › xeic! – festa major كلمات اغاني
- devilskin › devilskin – cherophobia (the failure in me) كلمات اغاني
- mwuana › mwuana – showstopper كلمات اغاني
- mik › mik – exhibit i كلمات اغاني
- la factoria › la factoría – dame una oportunidad كلمات اغاني