kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

armand van niekerk – verenig sal ons staan كلمات اغاني

Loading...

kom ons maak dit ‘n lekker aand
die beste tyd in ons bestaan
kom ons almal staan nou saam
sit die land se ligte aan

jy moet besef jy’s goed genoeg
al maak die lewe jou al moeg
op en af en heen en weer
daar’s niemand wat ons sal kan keer

so kom ons staan saam
almal sê saam
verenig sal ons staan
lekker is net ‘n vinger lank
gee inspirasie vir ons land
lekker tye
wees die leier
kom ons elkeen raak die saak
kom ons maak dit net ons taak
verenig sal ons staan
staan ons saam

die geleentheid word weer raak gesien
al is die kaanse een uit tien
jaag jou drome maak dit waar
al raak die las soms bietjie swaar

sing lekker saam in harmonie
op melodie in simfonie
plant die goeie mooi sal kom
kyk hoe staan die land verstom

so kom ons staan saam
almal sê saam
verenig sal ons staan
lekker is net ‘n vinger lank
gee inspirasie vir ons land
lekker tye
wees die leier
kom ons elkeen raak die saak
kom ons maak dit net ons taak
verenig sal ons staan
staan ons saam

wees nie mislei nie
ons sal nie gly nie
ons sal sterk staan en nie val

wees nie mislei nie
ons sal nie gly nie
ons sal sterk staan en nie val

so kom ons staan
almal sê saam

so kom ons staan saam
almal sê saam
verenig sal ons staan
lekker is net ‘n vinger lank
gee inspirasie vir ons land
lekker tye
wees die leier
kom ons elkeen raak die saak
kom ons maak dit net ons taak
verenig sal ons staan
staan ons saam

staan ons saam

staan ons saam

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...