kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

appel – kalahari كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
verf my hart met bus kruit uit
my bloed die slag pen wat my siel uit spuit
eks gebore man van die veld
‘n dood gewone kaal voet held
‘n [?] draai in my vlees vanaand
soos die mense oor hul jag dae praat
vir nou is dit die stads gedruis
as die winter kom is jy huis

[koor]
kalahari, kalahari roep my nou
die here het jou met sy hand gebou
ek skiet in die rooi maar vir my die blou
net drie tellings is my hart by jou

[vers 2]
[?] hang op die horison
en die son verskyn soos ‘n hemel blom
die man se hemel maar die vrou se hel
het f_n_s rautenbach mooi vertel
soos die jag begin het die son gaan staan
want dis min dat hy met die maan kan dans
daar is bloed getrek nie ver van daar
hyt sand gemaak en in sand vergaan

[koor]
kalahari, kalahari roep my nou
die here het jou met sy hand gebou
ek skiet in die rooi maar vir my die blou
net drie tellings is my hart by jou

kalahari, kalahari duine rooi
god se land die mooiste mooi
ek sien die silhoeët van ‘n gemsbok dans
en ‘n springbok wat op die duin gaan staan

kalahari, kalahari roep my nou
kalahari, kalahari hemel blou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...