kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

appel – bloed wat roep كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
al maak ons mekaar so seer
probeer ons nog ‘n laaste keer
dis die bloed wat roep
dis die bloed wat roep
ek groet jou met ‘n half oop deur
want ek weet ek sien jou eendag weer
want die bloed sal roep
ja

[koor]
welkom by my hart se deur
verf met goud op elke liewe skeer
dis die bloed wat roep
dis die bloed wat roep
welkom by my hart se huis
familie is die siel se kruis
dis die bloed wat roep
net die bloed wat my roep
die bloed wat roep

[vers 2]
daar is iets
want jy staan nou in ‘n vreemde land
dis die bloed wat roep
dis die bloed wat roep

[koor]
welkom by my hart se deur
verf met goud op elke liewe skeer
dis die bloed wat roep
dis die bloed wat roep
welkom by my hart se huis
familie is die siel se kruis
dis die bloed wat roep
net die bloed wat my roep
die bloed wat roep

[vers 3]
[?]
waar prente van jou mense hang
dis die bloed wat roep
dis die bloed wat roep

[koor]
welkom by my hart se deur
verf met goud op elke liewe skeer
dis die bloed wat roep
dis die bloed wat roep
welkom by my hart se huis
familie is die siel se kruis
dis die bloed wat roep
net die bloed wat my roep
die bloed wat roep

dis die bloed wat roep
net die die bloed wat my roep
die bloed wat roep

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...