aidam-john & lil’ willy – beloftes كلمات اغاني
okay, die dag toe ek vir jou, okay ha a
die eerste keer, nee
okay ek gaan ma liewer uit my hart uit praat
maar hoe kan ek?
as sy my hart het
as sy my hart is
ek kan skaars glo dat
soos ek voor jou staan
wil ek alles sê
alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor)
soos ek voor jou staan
maak ek my beloftes
dat ek sal altyd lief wees vir jou
uh ‘n jubel in my stap nai jy maakit (nai jy maakit)
jy is my eerste en my laaste (en my laaste)
die geluk op my gesig is verbasend (ooh woah)
ek het jou lief buite die kamer (yeah)
kyk hoe pragtig lyk jy vandag (oh)
elke dag sal ek kan sê jys myne ja (mynе ja)
elke dag gaan ek an sê jys myne ja (mynе ja)
my droomvrou maak my wakker in die aande en sê
hou my stywer vas
moen my nooit verlaat
moen my nooit verlaat (nie)
hou my stywer vas
moen my nooit verlaat
moen my nooit verlaat (nie)
soos ek voor jou staan (oh)
wil ek alles sê
alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor)
soos ek voor jou staan (oh)
maak ek my beloftes
dat ek sal altyd lief wees vir jou
soos ek voor jou staan (oh)
wil ek alles sê
alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor)
soos ek voor jou staan
maak ek my beloftes (oh)
dat ek sal altyd lief wees vir jou
lief wees vir jou
ooh woah
ooh woah (naa)
ooo woah (aah)
oooh woah
ek is manet ‘n gewone ou (uh)
en ek hoop jy besef ek is mal oor jou
van ek is lief vir jou god se waarheid (ah)
so mal oor jou god se waarheid (ah)
jy slaan my asemweg god se waarheid (ah)
en ek vrees jy verlaat my so
hou my stywer vas
moen my nooit verlaat
moen my nooit verlaat (nie)
hou my stywer vas
moen my nooit verlaat (nie)
moen my nooit verlaat (no ah)
soos ek voor jou staan (ooh)
wil ek alles sê (wil ek alles sê)
alles wat jou hart wil hoor (wat jou hart wil hoor)
soos ek voor jou staan (ooh)
maak ek my beloftes (maak ek my beloftes)
dat ek sal altyd lief wees vir jou (aah)
soos ek voor jou staan (ooh)
wil ek alles sê (wil ek alles sê)
alles wat jou hart wil hoor(dis wat jou hart wil hoor)
soos ek voor jou staan (oooh)
maak ek my beloftes (maak ek my beloftes)
dat ek sal altyd lief wees vir jou (naawhoo)
lief wees vir jou
hou my stywer (hou my stywer)
hou my stywer (hou my stywer)
hou my stywer vas
hou my stywer (hou my stywer)
hou my stywer (ek wil by jou wees)
hou my stywer vas
(so moet my nooit verlaat nie)
كلمات أغنية عشوائية
- henri tachan › henri tachan – inventaire كلمات اغاني
- hollies › hollies – i’m alive كلمات اغاني
- lowest of the low › lowest of the low – the last recidivist كلمات اغاني
- lowest of the low › lowest of the low – the gossip talkin’ blues كلمات اغاني
- hollies › hollies – all the world is love كلمات اغاني
- henri tachan › henri tachan – quelle heure est-il? كلمات اغاني
- henri tachan › henri tachan – a parme كلمات اغاني
- henri tachan › henri tachan – etat civil كلمات اغاني
- hollies › hollies – whole world over كلمات اغاني
- lowest of the low › lowest of the low – that song about trees and kites كلمات اغاني