
wilma van heerden - koebaai aan my hart كلمات أغنية
[intro]
(h_llo somer)
(h_llo somer)
[verse 1]
hy voel soos vakansie, seratonien stroom
ys in my glas, mm, ‘n daquiri droom
daai jesse kriel dimpels doen dit net vir my
hoe de hel het hy dit reg gekry?
hy is soos ‘n wegbreek ‘n dag by die see
ek voel ‘n konneksie weerlig slaan alweer
my hart aan die brand ek wil langer hier bly
is hy dalk die een vir my?
[pre_chorus]
sinematies
sien hy kom aangestap
dramaties
met elke tree wat hy vat
[chorus]
sy swaartekrag, dit trek my aan
sy wentelbaan het my geslaan
magneties, als wat ek wil hê
perfeksie uit die platteland
hy trek my in, soen my hand
my bene whooh, toe hy vir my sê:
jy’s maanskyn en rose
die wit vir my swart
h_llo somer, koebaai aan my hart
[post_chorus]
h_llo somer
koebaai aan my hart
(h_llo somer, koebaai aan my hart)
[verse 2]
so goed met sy woorde ‘n shakespeare gedig
verbode drome romans in die lug
en soos in die notebook is hy net die een
wat ek wil soen in die reën
[pre_chorus]
sinematies
sy hand wat streel oor my w_ng
dramaties
kan my elke keer vang
[chorus]
sy swaartekrag, dit trek my aan
sy wentelbaan het my geslaan
magneties, als wat ek wil hê
perfeksie uit die platteland
hy trek my in, soen my hand
my bene whooh, toe hy vir my sê:
jy’s maanskyn en rose
die wit vir my swart
h_llo somer, koebaai aan my hart
[post_chorus]
h_llo somer
koebaai aan my hart
(h_llo somer, koebaai aan my hart)
[pre_chorus]
sinematies
sy hand wat streel oor my w_ng
dramaties
kan my elke keer vang
[chorus]
sy swaartekrag, dit trek my aan
sy wentelbaan het my geslaan
magneties, als wat ek wil hê
perfeksie uit die platteland
hy trek my in, soen my hand
my bene whooh, toe hy vir my sê:
jy’s maanskyn en rose
die wit vir my swart
h_llo somer, koebaai aan my hart
[post_chorus]
h_llo somer
koebaai aan my hart
(h_llo somer, koebaai aan my hart)
[outro]
h_llo somer, koebaai aan my hart
كلمات أغنية عشوائية
- drz skuad - balet كلمات أغنية
- dany dan - la rue ne parle pas كلمات أغنية
- thom yorke - black swan (cristian vogel spare parts remix) كلمات أغنية
- russell! - outro flow 2 كلمات أغنية
- grandtheft - bags كلمات أغنية
- two steps from hell - dangerous كلمات أغنية
- le betre - easy rider كلمات أغنية
- phoenix - entertainment (commentary ii) كلمات أغنية
- sookee - d.r.a.g. كلمات أغنية
- spitty - syko cypher contest كلمات أغنية