
werner van der hoven - wynland كلمات أغنية
die wind waai deur die blare die wingerde staan styf
opgelei in hulle rye gereed vir parstyd
die druiwe raak al soeter veral sauvignon blanc
maar ek wag vir daai merlot laat daai rooi duiwel brand
want jou liefde
jou liefde
proe net soos die wynland
daar waar die skemers tot laat brand
op jou het ek my hart verloor
op jou het ek my hart verloor
die trekkers sleep hulle waens
die mandjie loop al oor
hop hop na die kelder en vanaand in die stoor
maak daai tenke voller
wynmaker doen jou bes
gooi hom in die bottel
laat ek my dors kan les
want jou liefde
jou liefde
proe net soos die wynland
daar waar die skemers tot laat brand
op jou het ek my hart verloor
want jou liefde
jou liefde
voel net soos die wynland
daar waar die skemers nog hoog brand
jy het met my hart getoor
as jy wegraak dan voel ek alleen
dan sit ek met ‘n knop in my keel
maar jou roesbruin is ook vir my mooi
jy sal terugkom as jy bloeisels begin gooi
want jou liefde
jou liefde
proe net soos die wynland
daar waar die skemers tot laat brand
op jou het ek my hart verloor
want jou liefde
jou liefde
voel net soos die wynland
daar waar die skemers nog hoog brand
jy het met my hart getoor
daar waar die skemers tot laat brand
op jou het ek my hart verloor
op jou het ek my hart verloor
كلمات أغنية عشوائية
- le dang khoa - lan va diep كلمات أغنية
- don broco - come out to la كلمات أغنية
- jack white - respect commander كلمات أغنية
- dj ten feat. trevor something - viral lust كلمات أغنية
- fats'e - cut ties with myself كلمات أغنية
- lil creamy - faze clan كلمات أغنية
- mow - pan كلمات أغنية
- danielle cristina - fidelidade (playback) كلمات أغنية
- schilly - b.a.m كلمات أغنية
- грай - мгла со мной كلمات أغنية