
wanie - een duisend woorde كلمات أغنية
een duisend woorde sal nooit genoeg wees
om te verduidelik hoe ek voel oor jou
wat ek sal doen vir jou
sal nooit genoeg wees nie (van…)
een duisend woorde sal nooit genoeg wees
om te verduidelik hoe ek voel oor jou
wat ek sal doen vir jou
sal nooit genoeg wees nie (van…)
ek sal die maan gaan haal vir jou
my hart is veilig by jou
een duisend rose is skaars genoeg vir jou
eks smoor verlief op jou
jys perfеk saam al jou imperfections
ek en jy hеt ‘n nxa sterk wifi connection
anders smaak connect mah ons gee hulle niks internet access
en ek net wil gou net “dankie” sê vir al my ex’se
van sonder hulle het
ekke nooit my waarde geken
sonder hulle het ekke nooit van ande liefde geken
sonder hulle het ekke nooit vir jou geken
nou soek hulle my trug, van ek is oral bekend
een duisend woorde sal nooit genoeg wees
om te verduidelik hoe ek voel oor jou
wat ek sal doen vir jou
sal nooit genoeg wees nie (van…)
een duisend woorde sal nooit genoeg wees
om te verduidelik hoe ek voel oor jou
wat ek sal doen vir jou
sal nooit genoeg wees nie (van…)
nie eers ten duisend woorde sal my liefde vir jou kan beskryf nie
jy’s spesiaal vir my, jou waardes dra ek sterk
ek gee jou prys, wees jy jouself
jy’s mos nie geld soe dis nie nodig om te change
ons ondersteun mekaar in tye van die sad en everyday
en ek wil hê, dat jy moet weet dat jy is baie different van die res
en ek moet weet dat ek jou moet oppas cause baby, eks gebless
en wat as hier ’n skyns gaan, die een wil uitstaan
moet ons koppe bymekaar sit en die nome straight maak
ek weier om net te laat gaan van jou
ek voel ge_eerd om jou te hê, ekt hard geval vir jou
nooit ged_nk ek sal ooit weer lief hê, te danke aan jou en eendag wil
ek saam jou trou
een duisend woorde sal nooit genoeg wees
om te verduidelik hoe ek voel oor jou
wat ek sal doen vir jou
sal nooit genoeg wees nie (van…)
een duisend woorde sal nooit genoeg wees
om te verduidelik hoe ek voel oor jou
wat ek sal doen vir jou
sal nooit genoeg wees nie (van…)
كلمات أغنية عشوائية
- epitome of frail - inner death كلمات أغنية
- erra - obscure words كلمات أغنية
- mandy moore - i'm gonna change everything كلمات أغنية
- waterboys - sympathy for david icke كلمات أغنية
- epitome of frail - desire of a cursed soul كلمات أغنية
- eternal deformity - sea of love كلمات أغنية
- epysode - the other side كلمات أغنية
- erra - pattern interrupt كلمات أغنية
- patti labelle - my love, sweet love كلمات أغنية
- genius gza - queen's gambit كلمات أغنية