van coke kartel – energie كلمات اغاني
jy moet staan in jou ry
jy moet jou hare kort sny
jy moet altyd netjies bly
jy moet al die pryse kry
jy moet in ‘n huisie bly
en trou en kinders kry
in jou karretjie ry
stem vir die party
ek s㪠nee dis ‘n mors
ek s㪠nee dis ‘n mors ja
ek s㪠nee dis ‘n moors
‘n mors van energie
betaal jou paaiemente
selfs al kak jy weens die rente
wees versigtig wat jy doen
of jy verloor jou pensioen
o, moenie vrae vra
oor die dinge wat jou pla
jy moet leer om stil te bly
jy sal ‘n goue horlosie kry
jou vinger word geskok
jy word lieflik opgemoer
kom ons probeer anargie
ons is moeg vir apatie
ons probeer anargie
ons soek nuwe energie ja!
energie energie
energie energie
energie energie
hier is te veel apatie x3
woorde/lirieke deur – johannes kerkorrel
musiek deur – van c-ke kartel
كلمات أغنية عشوائية
- chiney kiki › chiney kiki – life sweet كلمات اغاني
- andre on high › andre on high – asthma كلمات اغاني
- young gun › young gun – always close كلمات اغاني
- olivia lehman › olivia lehman – my ashes كلمات اغاني
- laps › laps. – m31 كلمات اغاني
- mmask37 › mmask37 – jacevillarreal كلمات اغاني
- koster hocker › köster & hocker – op dingem wääch eraff كلمات اغاني
- der andere kunstler › der andere künstler – rosenstrauß كلمات اغاني
- poetik suspekt › poetik suspekt – samoan chant كلمات اغاني
- areze › areze – train of thought كلمات اغاني