van pletzen - pap is dik كلمات الأغنية
[koor]
skep op, skep op, die pap is dik
die pap is dik, die pap is dik
skep op, skep op, die pap is dik
die pap is dik, die pap is dik
[vers 1: biggy]
skep op, die pap is dik, wil net die geld in my sak in sit
ryk jy dit, ooh jinne biggy is die sh_t
is tyd om te rol met ‘n g, maak kak as ek jump op die scene
maak koekies romany cream, elke keer as hulle my sien
ay [?] hard gewerk and got a bietjie famous
a lot of love and haters on my _n_s
one fokken song en die charts was myne
wat [?] ruk die ding met ‘n moerse kring van die heel begin
ay en ek reel dit in net om die dik lekke vibes te bring
[koor]
skep op, skep op, die pap is dik
die pap is dik, die pap is dik
jys net naar, jou bek is dik
jou bek is dik, jou bek is dik
[vers 2]
wp beamers biggy
hou dit altyd sleazy
vat dit somtyds easy, ma ons maak kak vanaand
amsterdam tot jozi, berlin tot benoni
ons gee nie om oor jou nie
ons maak kak vanaand, yo dudes, kom roer die pap
mense soek daai stywe kak
oh yes ek is vet gevreet
is sommer nou pap nat gesweet so
vra die dames, weet jy waar die kraan is
ay groot hond is dors, ek soek water saam my pap en wors
pap is dik, skep op, skep op
pap is dik, skep op, skep op
[vers 3: tim beumers]
[?]
[koor]
skep op, skep op, die pap is dik
die pap is dik, die pap is dik
jys net naar, jou bek is dik
jou bek is dik, jou bek is dik
كلمات أغنية عشوائية
- broilers - wie weit wir gehen كلمات الأغنية
- camila cabello - cry for me (tradução em português) كلمات الأغنية
- boysetsfire - a far cry كلمات الأغنية
- andré valadão - milagre كلمات الأغنية
- evillhero - maryland boy كلمات الأغنية
- craca e dani nega - cuidado! كلمات الأغنية
- pearl jam - daughter كلمات الأغنية
- buddy miles express - train كلمات الأغنية
- miuosh x onar - fejmhejter كلمات الأغنية
- kwyet - lyrical drill كلمات الأغنية