
van coke kartel - soek en vind niks كلمات أغنية
Loading...
gee my net ‘n kans om uit te pass
dit is al wat ek beplan
ek het die land deursoek
en ek kan niks van myself hier kry nie
dit dam alles hier van binne af op
ontnugter deur ons versk!lle
tyd staan stil asseblief
verleng die onvermydelike
dit tel nie meer nie
gemengde gevoelens
my nag van angs
ek ken die tekens al te lank
weereens myself weerspreek
vir ‘n gat gevat
voel soos ‘n goedkoop leuenaar
op soek na iets nuuts
tot hiertoe en nie verder nie
my vingerafdrukke het die hele plek besmet
alles lyk natuurlik beter aan die ander kant
maak jou buiging voor alles wat verbrokkel
die pleister is net te klein om die wond weg te steek
dit maak my naar en ek kan nie meer op my voete bly nie
كلمات أغنية عشوائية
- barbara dickson - think it over كلمات أغنية
- dala - lonely girl كلمات أغنية
- humanzi - song for understanding كلمات أغنية
- nicholas burgess - crystal crystmas sky كلمات أغنية
- nostalgia 77 - mockingbird كلمات أغنية
- tea room - all ok كلمات أغنية
- juanma rios - eléctrica كلمات أغنية
- richard anthony - je reviens vers le bonheur كلمات أغنية
- pet shop boys - nyc boy كلمات أغنية
- marek grechuta - zazdrość moja كلمات أغنية