
theuns jordaan - honger hart كلمات أغنية
[vers 1]
laat my staan in die reën en wag vir ‘n laaste slag op jou
laat my staan in die reën vir jou
ek sal wag deur die donker uur en deur die winter van my woorde
en deur die stiltes van die vuur
ek het gekom om jou te soek want jy roep na my
en as ek weet waar jy is sal soldate my nie weg hou nie
[koor]
met ‘n honger hart sal ek voor jou staan as die kaarte val en wys waar ek jou kry
met ‘n honger hart het ek jou kom haal toe die paaie my almal na jou toe lei
dis net jy in die bloupdruk drome van my
dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
[vers 2]
in jou oë lê die stil verhaal in ‘n taal wat ek verstaan
maar in die kyk en weet van jou oë
ek sal staan deur die storm weer en met die dors hier binne my
net voor ek loop vat ek jou saam
ek sal jou soek tot ek jou kry want jy vra na my
en al krag wat my sal keer is die van die donder weer
[koor]
met ‘n honger hart sal ek voor jou staan as die kaarte val en wys waar ek jou kry
met ‘n honger hart het ek jou kom haal toe die paaie my almal na jou toe lei
dis net jy in die bloupdruk drome van my
dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
[vers 3]
elke keer deur skares van gesigte kyk ek na jou
daar’s duisend gehuime en raaisels na bo
[koor]
met ‘n honger hart sal ek voor jou staan as die kaarte val en wys waar ek jou kry
met ‘n honger hart het ek jou kom haal toe die paaie my almal na jou toe lei
dis net jy in die bloupdruk drome van my
dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
dit is net jy in die spieëlbeeld deel van my
كلمات أغنية عشوائية
- liam starica - tsunami كلمات أغنية
- mg java - type shit كلمات أغنية
- камызякибэнд (kamyzyakiband) - bu kadar mi كلمات أغنية
- цепі (cepi), satoshi & d.masta - committed كلمات أغنية
- jesse welles - why don't you love me كلمات أغنية
- kotmb - zachód słońca كلمات أغنية
- cloud cult - something in me is changing كلمات أغنية
- eternolwarrior - gotta win كلمات أغنية
- e mozzy - itchin to squeeze كلمات أغنية
- sibb - smile كلمات أغنية