kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

theuns jordaan - beautiful in beaufort-wes lyrics

Loading...

en jy was _beautiful op beaufort_wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en ek en jy het op grafte en op [treine]
en op ford fairlane se agterseat_s gevry
en nou is jy en jou [man] _both computer _n_lysts
en laas [winter] you _tried to cut both of your wrists
en nou [skryf] jy vir my: jy kan nie meer slaap nie
nie meer [lag] nie
nie meer iets vir jouself doen nie
nooit ooit weer vir my [soen] nie

en mooi, mooi, mooi was jou [woorde] ook
terwyl jy _menthol sigarette rook
en daai _sweet sweet dinge vir my sê
terwyl jy sweet sweet in my arms lê
en diе presiese woordе het ek presies [vergeet]
ek onthou net die rook en die sweet in beaufort_wes
en jou kaal [liggaam] onder ‘n koel _summer cotton dress

nie meer [slaap] nie, nie meer lag nie
nie meer iets vir mekaar doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie

en dis miskien soos ‘n [storie] uit die huisgenoot
maar jy’t een aand skielik vir my weggestoot
en in die _rear view mirror jou gesig gekyk
en gesê: ”miskien moet ek gelukkiger lyk”
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
en het gevoel hoe my [hart] losruk uit my lyf
en soos ‘n roeiboot in die [rivier] afdryf

ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie meer iets ooit reg [doen] nie
nooit ooit weer vir jou soen nie

en die laaste [herinnering] waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
tot anderkant die _ding dong gong
van die _breakfast waiter in die [gang] verby
en dit was my _wake_up call, my lief
jy het gesê wees asseblief lief vir my
maar ek het gedroom ons het in beaufort_wes gaan [woon]

en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie, nie meer so iets doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...