temple boys cpt - werkhom 2.0 (bonus track) كلمات الأغنية
[mr werkhom]
[?] sterk hom
hulle wiet hulle merk hom
my brusse versterk hom
jy loep aan nou werkhom
naai god hulle bewerk hom
[mr gham]
hou my dop, blokkies op
as ek drop raak die cpt befok
is dan ek wat die mense
is dan ek wat die mense skok
isan ek wat jou latjie
isan ek wat hy bek nou lek jy moet nou
isan ek
[mr werkhom]
hulle wiet hulle merk hom
my brusse versterk hom
jy loep aan nou werkhom
naai god hulle bewerk hom
[areveerend]
jy kan maar hate daai’s op jou
hiers die biere
nou ek is
areveerend werkhom nou
nai wag relax
gee jou body ‘n lekker tyd
dik gesuip jou bek is uit
dik gesuip julle wil ons
jy is so stadig ons move dan soos
en jy maak geraas ja ons is dan die beste
voel mos so, numbers moer
brusse toer, suip jou in jou moer
ek se yes, dillon in die skag
[mr werkhom]
die dop hy skop, hou nou op jy moet nou stop
jy voel jy raak befok
skud jou kop en skink die dop
amper op jy willie stop
ai jinne jy
[mr gham]
hou my dop, blokkies op
as ek drop raak die cpt befok
is dan ek wat die mense
is dan ek wat die mense
isan ek wat jou latjie
isan ek wat hy bek nou lek jy moet nou
[mr werkhom]
كلمات أغنية عشوائية
- askme & gitarakuru - cheкай swag! كلمات الأغنية
- louvor e ador - rendido estou / redenção / pra sempre / oh quão lindo esse nome é / além do rio azul كلمات الأغنية
- kat - let there be fire كلمات الأغنية
- lil melo - love calls كلمات الأغنية
- max&joy - réunion (herc cut the lights rmx) كلمات الأغنية
- i.p.h.c - ketsamaya jwale ka bolhe كلمات الأغنية
- pyrrhon - out of gas كلمات الأغنية
- yanik sneyder - vergessen كلمات الأغنية
- michael card - the rabbi's heartbeat كلمات الأغنية
- the rapper thailand - เปราะบาง (fragile) كلمات الأغنية