
temple boys cpt - brom jy كلمات أغنية
aangename kennis, ek sê h_llo vi die wenners
ons het tools en klompie spenners
ek sê wag_wag, os is inie skag man
temple boys en carlito
wag_wag, os is inie skag man
as berto vi my sê man
wat praat djy vi nwatas
ons laatjies skiet gatas
djy puff men ons rastas
dai’s gham inie slabbas
ons are areveer, nou areveerend gaan tekeure
i don’t want peace, i want problems in my lewe
wat_wat, os laatjies skiet gatas
wat het djy verwag_wag?
ons doen dit heelnag
en deur die dag_dag
wat het djy verwag_wag
en dai nou wat_wat (jarre man)
venega_venega, werkha_werkha
woza, wozacarlito
temple boys
baie dankie
jou maniere, wys my djy drink klomp biere
soet en suur in jou spiere (hooram)
ek sê jou maniere wys my djy drink klomp biere
soet en suur in jou spiere, vertel mr. gham
djy druk hom, jou nek djy strek hom
jou arm, rek hom, soetigheid djy lek hom
is mr. gham nou, is slammat ghammat, is ghamdraliha
aangename kennis, ek sê h_llo vi die wenners
ons het tools en klompie spenners
ek sê wag_wag, os is inie skag man
temple boys en carlito
wag_wag, os is inie skag man
wag_wag, wag_wag, wag_wag
كلمات أغنية عشوائية
- stigmata - march of the saints كلمات أغنية
- electric light orchestra - love or money كلمات أغنية
- master - beaten for the possibility كلمات أغنية
- john anderson - the real deal كلمات أغنية
- jack ingram - nothing to gain كلمات أغنية
- manilla road - tomb of the serpent king - butchers of the sea كلمات أغنية
- earth wind fire - even if you wonder كلمات أغنية
- mastiphal - man strikes god falls كلمات أغنية
- talib kweli - get up كلمات أغنية
- make them suffer - neverbloom كلمات أغنية