
tdv ricky vani frontline - anni brand كلمات أغنية
[intro]
hosa nazo
hey sliiso
[?]
amafront representa
waar wil jy wies, hier wil jy wies
wie laat it ruk
wies in die skag
[verse 1]
jy!
is tyd vir jol
die jol raak nou eers vol
is tyd om vir dans, jy baby hiers jou kans
waar is jou burk but i don’t have a burk
waar is jou burk but i don’t have a burk
jirre, hoor weer daar
so maak die manne die girlies klaar
geen complain sy verdwyn
vergeet vannie burk en drink pink champagne
so raak die ding innie jol my bra
plus rick en sliiso dala ja
jou kind is saam ons en ons hou van haar
tyron se “focus op jouself baba”
[instrumental break]
[?]
mr. frontline niemand kan vir ricky keer
kom nou wys my hoe lekker jy jou lyfie gooi
issit jy
nou kom en wys my hoe jy jou lyfie roer
issit soe
kom nou wys my hoe lekker jy jou lyfie gooi
nou kom en wys my hoe jy jou lyfie roer
issit soe
jirre jy moet dit glo
dala met die amafront heel aand
die ruk anni brand
wie gaan almal saam met ricky boy vanaand
dala met die amafront heel aand
die ding ruk anni brand
amafront, die ding ruk aan die brand
[instrumental break]
dala met die amafront heel aand
die ruk anni brand
wie gaan almal saam met ricky boy vanaand
dala met die amafront heel aand
die ding ruk anni brand
amafront, die ding ruk aan die brand
كلمات أغنية عشوائية
- blake mills - my dear one كلمات أغنية
- mac wetha - culver كلمات أغنية
- elfas - back it up كلمات أغنية
- anis joy - life is so short كلمات أغنية
- kevin max - walk heavy in the light كلمات أغنية
- vedo - waterfalls كلمات أغنية
- max kola - flowers كلمات أغنية
- yxng bane - thriller كلمات أغنية
- rosa van bommel - nachtdans كلمات أغنية
- cutloverx - churchbulent كلمات أغنية