
tarryn lamb - dis nie ek nie كلمات أغنية
[vers 1]
sit my lippe aan soos ek voor jou staan
met ‘n tas en my kitaar aan my sy
al die laat werk kere die strokie voor twee
nog ‘n dom verskoning daar by
was daar een of twee het jy ooit een keer in jou agter kop ged_nk aan my
of dat ek nooit sou pla jou net terug sou vra
dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly
[koor]
ek hoop jy d_nk aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap
as jy koud kry wanneer jy wakker raak
ek weet dis seer, maar jy mis my meer
ek hoop jy d_nk aan my in die oggend en in die aand as jy my sien oral waar jy gaan
en nog een ding daar by
dis nie ek nie dis jy
[vers 2]
jy stuur ‘n poskaart rose wat sê dat jy my veraltyd in jou lewe wil he
jy moes ged_nk het voor jy gedoen het nou is dit te laat terwyl jy langs aan haar le
die eerste keer kon ek jou blameer maar die tweede keer dan val dit op my
nou is dit jy wat kla en my terug sal vra dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly
[koor]
ek hoop jy d_nk aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap
as jy koud kry wanneer jy wakker raak
ek weet dis seer, maar jy mis my meer
ek hoop jy d_nk aan my in die oggend en in die aand as jy my sien oral waar jy gaan
en nog een ding daar by
dis nie ek nie dis jy
[vers 3]
jy’t ged_nk jy sal weer reg is vir my maar al wat weg is, is jy moenie d_nk ek gaan bly want dis nie ek nie dis jy
[koor]
ek hoop jy d_nk aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap
as jy koud kry wanneer jy wakker raak
ek weet dis seer, maar jy mis my meer
ek hoop jy d_nk aan my in die oggend en in die aand as jy my sien oral waar jy gaan
en nog een ding daar by
dis nie ek nie dis jy
[outro]
ek hoop jy d_nk aan my
ek hoop jy d_nk aan my
ek hoop jy d_nk aan my
كلمات أغنية عشوائية
- kimora irby - "bad intentions" كلمات أغنية
- lil beaner - watch out كلمات أغنية
- autumn (melodic hardcore) - wilting كلمات أغنية
- lizer - пойдём гулять (go for a walk) كلمات أغنية
- protextor - cold war (question 1) كلمات أغنية
- ocer y rade - boombap كلمات أغنية
- fyahbwoy - me dice que no كلمات أغنية
- scylla - le mot de la fin كلمات أغنية
- deni marti x yolω$kunk - xanny كلمات أغنية
- haloo helsinki! - yksi ilta unohdusta كلمات أغنية