
supremecoheir - deliverance كلمات أغنية
intro
deliver me from my enemies
deliver me (deliverance)
hy (refers to a rich wicked man)
fokus op geld , karre , huise en sy status
wat veroorsaak dat hy nader aan h_ll se gates is
hy skuif met n toehand
en sy hart is wat gesluit is
ek kap jou aan met die waarheid
my byl is wat geslys is
my ma het gese randall wees versigtig
jou vrinne is jou doodskus se spykers
en mense wat 50 is?
se vir my eks wysеr as hulle wat grys is
as ek na die wеreld kyk dan maak dit (sin)
hoekom liewe jesus op die kruis is
as ek na die wereld kyk dan kan ek my in d_nk , dan maak dit (sin)
hoekom h_ll se gates wyd is
groot is die oes , min is die werkers wat “werklikwaar” bereid is
satan is ugly en vol hatred
satan promote l_st , alcohol , drugs
hys die ware definisie van wat fake is..
ek trap op sy kop & ek stiek hom brand want hy is wat n snake is (x2)
ek was n h_llverdiende sondaar gewees (2)
maar u was genadig genoeg
ek was laat op die strate gewees
die duiwel wou my lewe verwoes
ek het die waarheid betyds gesien
uit my vader se boek
sy liefde en vrede
is al wat ek soek
كلمات أغنية عشوائية
- mozee montana - egb كلمات أغنية
- jay mellz - summer night كلمات أغنية
- mo’ money allstars - mo’ money groove كلمات أغنية
- young greatness - switch sides كلمات أغنية
- dayna caddell - crazy كلمات أغنية
- siivagunner - super mario galaxy 2 - final bowser battle كلمات أغنية
- negrocan - cada vez كلمات أغنية
- charley pride - gotta see some more of you كلمات أغنية
- helvete inc. - fades to white كلمات أغنية
- kurt elling - say it (over & over again) كلمات أغنية