kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

straatligkinders – laat jou vuiste sweef en skree كلمات اغاني

Loading...

veertien jaar later en ek wonder nogsteeds
of hierdie oneenheid nog lank gaan leef
ons word blameer vir julle gedrag
laat jou vuiste sweef en skree
daar is niks verkeerd om anders te lyk
maar ons het ‘n saak as jy neerkyk
op ander wat nie soos jy is
laat jou vuiste sweef en skree

laat jou vuiste sweef en skree
staan op vir wie jy is
kners jou vuiste en skree
veg vir jou uniekheid

jy’s maar net ‘n kloon van die groter groep
wat jou forseer om in te pas
om iets te wees wat jy nie is
jy is nie
ek is nie
ek wens ‘n dag sal aankom
waar mense is wiе hulle moet wees
dit het tе lang so aangehou
waar ons veg vir identiteit

laat jou vuiste sweef en skree
staan op vir wie jy is
kners jou vuiste nou en skree
veg vir jou uniekheid
laat jou vuiste sweef en skree
staan op vir wie jy is
kners jou vuiste nou en skree
veg vir jou uniekheid

sweef jou vuiste
sweef jou vuiste
sweef jou vuiste
sweef jou vuiste
leef jou vuiste
leef jou vuiste
leef jou vuiste
leef jou vuiste

laat jou vuiste sweef en skree
staan op vir wie jy is
kners jou vuiste nou en skree
veg vir jou uniekheid
laat jou vuiste sweef en skree
staan op vir wie jy is
kners jou vuiste nou en skree
veg vir jou uniekheid

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...