
straatligkinders - kinderkrans كلمات أغنية
kom in sy huis o bondsvolk saam
verhef sy lof en prys sy naam
want goedertieren is die heer
sy goedheid eindig nimmermeer
ek weet jy weet jou vel is in die tyd verlore
maar jy’t jou trots gehoor in afrikaanse kore
jou hart is hard en harde klanke spreek geen woorde
wil jy nie kleurblind word een noot en klaar akkoorde
vader, vader ons staan
nader aan die waarheid
ons het ruggedraai in nood van u genade
vader, vader ons staan
nader aan die waarheid
van ‘n volk wat nie sy anker kan laat gaan nie
nader aan die afgrond sal ons nooit kan wees nie
u staan en wag met ope arms om my te vang
ons het nie wat dit vat om nou te spring nie
die grond is sag, jou arms sagter, maar ons weier
die grond is sag, jou arms sagter, maar ons weier
vader, vader ons staan
nader aan die waarheid
ons het ruggedraai in nood van u genade
vader, vader ons staan
nader aan die waarheid
van ‘n volk wat nie sy anker kan laat gaan nie
vader, vader ons staan
nader aan die waarheid
ons het ruggedraai in nood van u genade
vader, vader ons staan
nader aan die waarheid
van ‘n volk wat nie sy anker kan laat gaan nie
kom in sy huis o bondsvolk saam
verhef sy lof en prys sy naam
want goedertieren is die heer
sy goedheid eindig nimmermeer
كلمات أغنية عشوائية
- elle azar - reborn كلمات أغنية
- dirt poor robins - scarecrows كلمات أغنية
- z.e - levande legend كلمات أغنية
- josemi perez - mi perdición كلمات أغنية
- sailing conductors - across the sea كلمات أغنية
- el alfa - king kong كلمات أغنية
- emmeno - observation كلمات أغنية
- tyrone williams - take flight كلمات أغنية
- jasper sawyer - miss beverly hills كلمات أغنية
- i m u r - fever كلمات أغنية