
straatligkinders - gebrande lippe كلمات أغنية
die waarheid
is gebrand op my lippe
jy leer my meer en meer om soos jy te wees
maar ek struikel want oordeel leer my om buite myself
nog iemand te wees wat jou verraai
die waarheid verdraai, ek sal nooit ooit
ophou probeer om nader aan jou hart te klop nie
my oë is al rooi gevryf
aan die vrae wat my siel kan skuif
en binne dit alles weet ek
nie meer hoe om te huil nie
‘n beker suur wyn
om van te drink
en die ewige lewe om op te skink
‘n duisend vrae kan een antwoord hе̂
al wat ek smak is om jou lief te hе̂
want jou stem dreun oor die sonnestelsel
en my naam is op jou palm geskryf
dis vreemd om te d_nk ek kan gebruik word
om almal te vertel, hul is jou kind
‘n beker suur wyn
om van te drink
en die ewige lewe om op te skink
‘n duisend vrae kan een antwoord hê
al wat ek smak is om jou lief te hê
want jou stem dreun oor die sonnestelsel
sê my naam is op jou palm geskryf
dis vreemd om te d_nk ek kan gebruik word
om almal te vertel, hul is jou kind
my oë is al rooi gevryf
aan die vrae wat my siel kan skuif
en binne dit alles weet ek
nie meer hoe om te huil nie
‘n beker suur wyn
om van te drink
en die ewige lewe om op te skink
‘n duisend vrae kan een antwoord hê
al wat ek smak is om jou lief te hê
want jou stem dreun oor die sonnestelsel
en my naam is op jou palm geskryf
dis vreemd om te d_nk ek kan gebruik word
om almal te vertel, hul is jou kind
die waarheid is gebrand
op my lippe sal ek skree
die waarheid is gebrand
كلمات أغنية عشوائية
- frozen factory - numbered كلمات أغنية
- dj aramiso - bota que bota la goma, rebota y vuelve a botar كلمات أغنية
- grim pil - årstall كلمات أغنية
- king crimson - the night watch [live in mainz] كلمات أغنية
- officialfinesse - wine onna 6 كلمات أغنية
- housetreehouse - fomo كلمات أغنية
- kuselofte - vi tar det igjen neste år كلمات أغنية
- danny george - embrace كلمات أغنية
- fantasy - sos كلمات أغنية
- gimu - pull up كلمات أغنية