
stef bos - bitterlief كلمات أغنية
ek is n kaaskop
met lompe bewegings
ek is nie die ou nie
wat langarm kan dans
ek is nie maklik
om saam mee te lewe
nie so hoflik as
‘n afrikaanse man
jy is n lieflijke moeilijkheidsmaker
soek dikwels onnodig konflik
saam is ons rigting bedonnerd
soos twee kapiteins op n skip
jy is my hemel
jy is my hel
geen mens op die wêreld
wat my so kan ontstel
geen mens op die wêreld
wat ek so kan vertrou
jy is die klipgrond
waar ek op kan bou
en ek is bitter, bitter, bitter
ek is bitter, bittеr, bitter
lief vir jou
ek is nie mal van songs
oor diе liefde
want die meeste lirieke is swak
soos jy laat my lewe
je laat my sweve
dit is alles vir my n klomp twak
want die werklikheid
is nie n sprokie
ons vind nie altyd wat ons soek
daars tye van oorlog
en tye van vrede
liefde is bitter en soet
jy is my hemel
jy is my hel
geen mens op die wêreld
wat my so kan ontstel
geen mens op die wêreld
wat ek so kan vertrou
jy is die klipgrond
waar ek op kan bou
en ek is bitter, bitter, bitter
ek is bitter, bitter, bitter
lief vir jou
كلمات أغنية عشوائية
- haven leisure - queen of the jungle كلمات أغنية
- grace abnormal - key كلمات أغنية
- singh - lynx eyes كلمات أغنية
- almighty_mortem - disgregazione كلمات أغنية
- sister hazel - hole in your life كلمات أغنية
- hokus pokus - moccasin كلمات أغنية
- meryl - genesis كلمات أغنية
- helvetia - the sandbags كلمات أغنية
- nevertel - sym كلمات أغنية
- johnnydoc & allan parrish - juju كلمات أغنية