kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spookskrif - dit maak seer كلمات أغنية

Loading...

moenie vir my kyk
asof jy weet hoe dit gaan eindig
ek is te trots
om eerlik te wees oor hoe ek voel

dit maak seer om voor te gee
draai jou rug en stap weg
maar weet net, die na smaak van jou is sleg
en jy weet ek was reg
ek was nog heeltyd die enigste een wat veg

ek het alles probeer
dis net asof jy glad nie omgee
‘n belofte is nie genoeg
om die liefde aan die gang te hou

dit maak seer om voor te gee
draai jou rug en stap weg
maar weet net, die na smaak van jou is sleg
en jy weet ek was reg
ek was nog heeltyd die enigste een wat veg

dit maak seer om voor te gee
draai jou rug en stap weg
maar weet net, die na smaak van jou is sleg
en jy weet ek was reg
ek was nog heeltyd die enigste een wat veg

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغنية الشائعة حالياً

Loading...