
spoegwolf - vuurwerke كلمات أغنية
vat my na daai wilde stroom
vat my na ons jonger droom
silwer soos die maan op die bed
hel jou vel was vuur
vuurwerke
vat my na die winterkaroo
dan spook ons, as jy nog daarin glo
ons vonk oor die veld na mekaar
wel hel, jou vel is vuur
vuurwerke
jy dryf my die heuwels in
ek maak jou debliksemin
ons is vol wêreldse dinge
maar meer as dit vir mekaar
ek het die lot getoets
ek wil beter dit beter doen
ons is so naby aan ‘n vrede inmekaar
vat my na daai wilde stroom
vat my weer sonder ‘n woord
dan maak ons al die troebel ‘n droom
want hel jou vel is vuur
vuurwerke
jy dryf my die heuwels in
ek maak jou debliksemin
ons is vol wêreldse dinge
maar meer as dit vir mekaar
ek het die lot getoets
ek wil beter dit beter doen
ons is so naby aan ‘n vrede inmekaar
كلمات أغنية عشوائية
- kulkj - momma for you كلمات أغنية
- kris the spirit - poverty's paradise (ft.gabe nandez) كلمات أغنية
- the mighty lemon drops - the heartbreak thing كلمات أغنية
- underrated boy - should i? كلمات أغنية
- prusax - banda كلمات أغنية
- marvelous mir - a magician's hat كلمات أغنية
- saint cava - no one's god كلمات أغنية
- the legalizers - buddah love كلمات أغنية
- kidd royale - in the air كلمات أغنية
- pimeys - anna muiden kantaa كلمات أغنية