
spoegwolf - tien jaar كلمات أغنية
[verse 1]
ek was neëntien jaar oud en
bruin gebrand in die son
jy was net uit die skool
en jou hare
strale van god
mens hoop en mens bid
maar jou kinders
brand in die son
ek wonder wie ek al verraai het
daar’s keure wat ek dit bedoel het
[chorus]
ek wens ek kon haar weer
ek wens ek het jou
daaruit kom haal
ek wens ek kon vir tien jaar
die lewe met jou bou
ek wens ek kon
ek wens ek het jou
daaruit kom haal
ek wеns ek kon vir tien jaar
die lеwe met jou bou
[bridge]
wat van nou
ooh, wat van nou
ooh, ooh, ooh, ooh
ooh, ooh, ooh, ooh
[verse 2]
ons het ouer geword en
my krake wys in die son
daar’s nog jonk in jou oë maar
ek kon nog nooit daaraan vat nie
mens hoop en mens bid
maar jou kinders
praat names god
ek wonder wat ons moes geleer het
en wat ek gevat het
as ek moes gegee het
[chorus]
ek wens ek kon haar weer
ek wens ek het jou
daaruit kom haal
ek wens ek kon vir tien jaar
die lewe met jou bou
ek wens ek kon haar weer
ek wens ek het jou
daaruit kom haal
ek wens ek kon vir tien jaar
die lewe met jou bou
[bridge]
wat van nou
ooh, wat van nou
ek wens ek kon haar weer
ek wens ek het jou
daaruit kom haal
ek wens ek kon vir tien jaar
die lewe met jou bou
كلمات أغنية عشوائية
- urn - blood of the desecrators كلمات أغنية
- club dub - clubdub ungir millar كلمات أغنية
- arkia - maleri كلمات أغنية
- la septima banda - nos volvimos a ver كلمات أغنية
- damiank - non so più come faccio كلمات أغنية
- isaiah james - killin' me كلمات أغنية
- hulda huima - jalat laahaa tätä maata كلمات أغنية
- 張蔓姿 (gigi cheung) - 深夜浪漫 (midnight romance) كلمات أغنية
- madonna - give it 2 me (eddie amador dub) كلمات أغنية
- madball - empire كلمات أغنية