kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – skaduwee كلمات اغاني

Loading...

jy was ligter as my skaduwee
jy was naby
jy was jonk
net jou oë kon jou weggee

jy’t my van jou droom vertel
ek het daai huis vir jou gaan bou
as jy kon sien
sou jy als onthou

die lig op jou hare
is al wat waar is
was dit soet?
jou bloed, toe god jou soen

jy lê oor my lewe
en alles wat waar is
was dit soet?
jou bloed toe god jou soen

jy lê oor my lewe
na daai vreeslike ding

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...