kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf - sielkunde lyrics

Loading...

__experimental__

[early b]
“shot, shot albert. wat se jy, my bra?”

[albert van der merwe]
vuurwolf
ek wil eers begin en net se dis n eer om weer hier aan die beurt te spring
ek is op soek na die meneer wat is geleerd en slim
en in te tree en (om te kleur oor die) gebeur te min
van hierdie ander manne weet hoe om moed tebreke bring
om te kom drink aan hierdie water met die weerlig in; die verkeerde ding maak seer en dit leer jou min
is daar n beter mannier om na die lewe deur te (dring)

[early b]
chase
kom sit maar bra. man, eks bly jys hier binne
maak my blyer om te hoor jy soek daai sin in ‘aai sinne
ek check ook vir hulle
besig met daai brullende dinge
bevraagteken ook die men se doen en late en wille
terwille, hulle vandag se hulle ken ook die here
maar vergeet ook van die (unknown)
sy (bottel) slinger
nues kos, sluk aan die pille
ruk hulle reg, vuurwolf
sit die vlam binne_in hulle
want kyk in almal is daar iemand wat aan iets wil behoort
trek jou naaste nader op n “positive” noot
vir elke leë siel, (breek brood), flow in die (voor)
maak hulle vol van die goedheid van (so ouens daar voor ons)
loop

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...