
spoegwolf - praat كلمات أغنية
[verse 1]
ek wil met jou praat
ek weet nie waaroor nie
die wêreld spin soos ’n kind wat dans met haar pa
ek het ged_nk dat ons teen dié tyd al ons rus sou vind
maar dit draai verby
dit waai deur my
[pre_chorus]
en jou gees is my gees
en jou wond is my wond
en jou las is my las
[chorus]
ek probeer om in goeie goed te glo
al kry ek seer is iets heilig in ons oor
jy glo dit nie, maar ek hou van jou ook só
ek probeer om in goeie goed te glo
[verse 2]
ek wou jou dophou
die wyn maak jou ore rooi
jy daag als uit
jy’t jou laaste hart soos ’n klip gegooi
en waar dit sink sal ons soos kinders in die stroom gaan soek
[pre_chorus]
en weer lag
maar waar lag
en jou gees is my gees
en jou wond is my wond
en jou las is my las
[chorus]
ek probeer om in goeie goed te glo
al kry ek seer is iets heilig in ons oor
jy glo dit nie, maar ek hou van jou ook só
ek probeer om in goeie goed tе glo
[bridge]
ek probeer om in goeie goed tе glo
al kry ek seer is iets heilig in ons oor
jy glo dit nie, maar ek hou van jou ook só
ek probeer om in goeie goed te glo
[outro]
maar oom as ek nie iets kan goed hoor nie
kan ek dit nie meer goed praat nie
en ek gaan ook nie meer kan lees nie
as ek moet so af van die woorde af [?]
كلمات أغنية عشوائية
- danny vera - for the light in your eyes كلمات أغنية
- álvaro díaz & fuego - baja كلمات أغنية
- the belmonts - i've got more important things to do كلمات أغنية
- one last score - overrated كلمات أغنية
- i spit ashes - cracks in the mirror كلمات أغنية
- navidad con angela (edición especial) - 2. jingle bells rock كلمات أغنية
- prodígio - stop (don't do me like dat) كلمات أغنية
- chaman x clb - pastel كلمات أغنية
- half mile home - lord i need you كلمات أغنية
- 堀江由衣 (yui horie) - hanneikyuuteki ni aishite yo كلمات أغنية