kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf - huistoe كلمات أغنية

Loading...

ek moet nou huistoe gaan
die stoep is nat maar my vrou los die lig aan
ek sien dis juis volmaan
die wolke is breek silwer onder in die kaap, in die kaap
ah_ah_ah_ah
ah_ah

ek het my sê gesê
verbaas dat ek staan, ek kon net sowel lê
die honde het hul deel gevat
wat oor is van my is bestem vir die huis, vir die huis
ah_ah_ah_ah
ah_ah

dalk sit ek vas
dalk sukkel ek weer
maar jy bly die baken
jy roep al my stukke
al my stukke terug in die slegte weer
ja, jy bly die baken
jy roep al my stukke terug

oh_oh_oh, oh_oh

ek moet nou huistoe gaan
dis koud in my hart maar my vrou los die vuur aan
ek sien dis nou juis volmaan
sy maak my bymekaar soos hout in silwer laataand
ah_ah
ooh, ooh
oh_ooh, oh_oh

ooh, ooh
oh_ooh, oh_oh

dalk sit ek vas
dalk sukkel ek weer
maar jy bly die baken
jy roep al my stukke
al my stukke terug in die slegte weer
ja, jy bly die baken
jy roep al my stukke terug

ooh, oh_oh
oh_oh, oh_oh_oh
oh_oh
oh_oh, oh_oh_oh

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغنية الشائعة حالياً

Loading...