kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – flikker كلمات اغاني

Loading...

jy flikker uit die niet
aan die kringe om my oë
as jy aan my koek
om die donker se oor
het die here ons gehoor?

jy kom van my sy
uit die vonk in die pyn
as die heelal wil skiet
is ons al gebind
sal die here my kan vind
as jy my kon vind?

hoe veel ek jou voel in my
hoog, dalk nog hoër
as botswana se bome toe jy
my onder die gras nog kon kry

sit jou bene in die lug
het ‘n aanval gekry
as ek als wat ek het
vir sy kinders kon gee
sou ek nog in jou kamer kon bly?
is daar plek op jou kussing vir my?

hoe veel ek jou voel in my
hoog, dalk nog hoër
as die mense wat bo hom net kyk
as die dood soos ’n hond aan hom ruik

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...