spoegwolf - erika way lyrics
sê my is jy ok?
jou wêreld vergaan om my
ek wonder is jy ok?
ek kon jou voel langs my
jou man is hier
jy’t ‘n werk gekry
ver oor die see
ver van my
ek’t my toekoms aan jou belowe
en als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
ek’t my toekoms aan jou belowe
en als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
erika way
erika
erika way
erika ver weg van my
sê my is jy
ook verslaan?
as ons nog kon raak
sou ons weer opstaan?
ek d_nk ek ken nog die pad
tot by jou huis en waar my draaie opraak
jy’t gesê ek moet liewer ry
maar iets van jou het in geklim en is nog by my
ek’t my toekoms aan jou belowe
en als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
ek’t my toekoms aan jou belowe
en als wat daarna kom sê my is jy gеlowig?
erika way
erika
erika way
erika ver weg van my
كلمات أغنية عشوائية
- lil kiddie - confessions lyrics
- pgj - barceló lyrics
- dead ibolya - humán lyrics
- alfie - when i'm drunk i'm not that cool lyrics
- t.i. - motivation (choppped & screwed) lyrics
- david shawty - headlines lyrics
- lil gotit - hoes in my jeans* lyrics
- yung gaz 2300 - spazz lyrics
- nessyou - derb lyrics
- susana félix - o que está p'ra vir lyrics