spoegwolf - ek wil 'n huis wees كلمات الأغنية
Loading...
opsoek na die lig
dit was lank terug
ek is jammer, maar daar’s goed om te doen
ek het iemand wat gelukkig kan wees
ek wil die man word wat sy d_nk ek is
ek wil ‘n huis wees
ek wil ‘n huis wees
ons hou nie die blink kant bo nie, ons hou die binnekant blink (x4)
waar ek staan sal daar skaduwee wees
hey nou, my wind
hey, nou my darling
iet’s voel na jou
besteel van die lig
en ons w_nkel
die ergste is dat ons dit oorleef
jy was iemand wat gelukkig wou wees
ek wil die man word wat jy sê ek is
ek wil ‘n huis wees
ek wil ‘n huis wees
ons hou nie die blink kant bo nie, ons hou die binnekant blink (x4)
waar ek staan sal daar skaduwee wees
hey nou, my wind
hey, nou my darling
iet’s voel na jou
كلمات أغنية عشوائية
- 3d - top كلمات الأغنية
- ohmyla - bands كلمات الأغنية
- 2feels - einer dieser tage كلمات الأغنية
- hayden juneau - loud walls, cold walls كلمات الأغنية
- telly grave - shootah كلمات الأغنية
- franz nicolay - aaron cometbus كلمات الأغنية
- cnblue - irony كلمات الأغنية
- swenz - salside كلمات الأغنية
- riffi - wie is er met je كلمات الأغنية
- mike harrison - je fais la course كلمات الأغنية