
spoegwolf - ek sien jou met my oë toe كلمات أغنية
as ek die trip kan betaal
gaan ons drie maande toer
die doderyk hier loer vir my wel
ek weet wat ek voel
ek weet wat ek voel vir jou
as ek die skip moet gaan haal
sal ek drie_maal dit doen
die mense hier is moeg vir my, wel
wag tot jy sien
sien wat ek kan doen
ek d_nk nie ek kan jou verloor nie
ek weet jy d_nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe
soms as jy
in my arms is word ons
warmer as kole
spoeg die vuur
vonke wat sterre word
sterre sal nog mense word in klei
ons was
toegedraai
om hier te bly
ek d_nk nie ek wil jou verloor nie
ek weet jy d_nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe
as ek ooit
ooit vergeet hoe lief ons was
trek jou spierwit tekkies aan
dra jou ring en kry ons tas
ek d_nk nie ek kan jou verloor nie
ek weet jy d_nk ek hoor nie, maar ek
sien jou met my oë toe
as ek ooit
ooit vergeet hoe lief ons was
trek jou spierwit tekkies aan
dra jou ring en kry ons tas
dra jou ring en kry ons tas
كلمات أغنية عشوائية
- for everest - hunting knife كلمات أغنية
- wearegrapevine - track01 كلمات أغنية
- zinga - falling interlude كلمات أغنية
- birkenhead - i wonder كلمات أغنية
- kick ptarmigan - last cigarette كلمات أغنية
- sam dotia - repeat كلمات أغنية
- i'm glad it's you - death is close كلمات أغنية
- sean hills - lay your head down and dream كلمات أغنية
- enzo - magno كلمات أغنية
- prietto viaja al cosmos con mariano - canción de olivia كلمات أغنية