
spoegwolf - ek dink soos jy كلمات أغنية
ek d_nk soos jy en aan die aande toe ons nog waker kon bly – dit was koud en nat in die kaap
so koud was jou voete
jy’t dit op my borskas laat slaap
hoe rafel die tou waaran my hart soos ʼn klok hang
my kop swaai soos ʼn waaiende hand
vir jou
om dit in joune te vat
nou sê jy dit gaan nog jare vat
jare?
hoe oud gaan ons dan wees?
(teerpad deur albert van der merwe)
ek sit op my eie stukkie teerpad
nat van die wolkbreek
glad soos die moederstand
iewers in die donker brand ‘n
kers op ‘n vensterbank
die winternag bly donkerlank
jou glimlagte bly kort en vlak
soos jou vriende hier, sielsvrot en brak
ek weet nie meer nie
in twee geskeur deur die wind
en ek d_nk nie ons moet
weer probeer nie, dis al die derde keer
maar die hemel weet dis
nog dieselfde seer
deur die loop van ‘n geweer
onderdeur
middeldeur
sneller nou
donderweer
ag fok, loop jy weer?
ons leer nie meer nie
een. twee. drie
is dit nie nou al die vierde keer nie?
كلمات أغنية عشوائية
- emanuel and the fear - we're all alright tonight كلمات أغنية
- red-led - comin' round كلمات أغنية
- grégoire - timide كلمات أغنية
- troy ave - dance in the rain كلمات أغنية
- angélica - tudo tem sua hora كلمات أغنية
- the cog is dead - the iron horseman كلمات أغنية
- soda stereo - hombre al agua (me verás volver gira 2007) كلمات أغنية
- the miracles - come on do the jerk كلمات أغنية
- extremely bad man - venice كلمات أغنية
- logan brill - halfway home كلمات أغنية