
spoegwolf - daar's net een man كلمات أغنية
Loading...
wat het van my geword
kan jy kom in meng
my oë bibber ook, as die deernis weg gekook, stoom en rook
ek mis jou ook
het jy die foto’s gesien
almal het kom luister
dit voel of hul jou stook
uit my kom jou spook, stoom en rook
ek mis jou ook
onthou jy muizenberg, ek kan
soos broers wag met die kamera op die strand
ek sit by jou bene, soek jou hand
jy kan al jou vriende vertel
daar’s net een man
daar’s ‘n someone
en eks daai eendag vir jou
hoe dit so seer geword
kan jy kom inmeng
senings word donnerweer
jou kar lig op die teer, ged_nk jys in
ek mis jou meer
het jy die foto’s gesien
almal vra waar jy is
die waarheid in my gloei
my woorde oor jou bloei, en lente wen
كلمات أغنية عشوائية
- evan kennedy - you & luck (great guy) كلمات أغنية
- umzé - corrida كلمات أغنية
- paraziții - violent (papagal delay remix) كلمات أغنية
- если можно - vhs كلمات أغنية
- скарз (@damnitscarz) - коллектор (collector) كلمات أغنية
- black d - kay flock كلمات أغنية
- dbo (디보) (kor) - 분홍 나비 (pink butterfly) كلمات أغنية
- payday monsanto - world order (prelude) كلمات أغنية
- jezzy - pobrecito كلمات أغنية
- raedio & enchanting - run it up كلمات أغنية