
spoegwolf - bittermaan كلمات أغنية
Loading...
die reën raas harder as die lugverwarmer
toemaar, toemaar, toe
ek het blomme gekoop
die woude roer, die water roei verwaarloos
toemaar, toemaar, toe
dit is stil in die huis
en dis veilig onder jou plafon
met jou vreemde klanke
en jou vreemde son
ek is broos soos die waarheid vir ʼn leun
sê my waar is jou verliefde heen
ek sukkel om te staan
ek skree jou naam
bittermaan
hierdie mense volg my waar ek gaan
bittermaan
waar’s jy nou?
hoor jy dis ek
ek het vergeet hoe om te dans
maar ek kan dryf
as jy nie op my voete staan nie
die buite_fokus reën maak patrone op die venster
verdwaalde druppels ek is een
maar jy nie
كلمات أغنية عشوائية
- jesu & sun kil moon - condor ave كلمات أغنية
- armac - sleep كلمات أغنية
- armac - in my head كلمات أغنية
- 7 sünden - endlich mal wieder nüchtern كلمات أغنية
- dinah washington - just one more chance كلمات أغنية
- uptown fun kids - all i ask كلمات أغنية
- d.r.a.m. - i luv it (feat. sunny & gabe) كلمات أغنية
- big beni - location (feat. aztec coca) (prod. big beni) كلمات أغنية
- brady arnold - time, money, city people running by كلمات أغنية
- kristina vukas - mami كلمات أغنية