spoegwolf - berge كلمات الأغنية
daar kom ‘n rustigheid oor my
soos ‘n af periode
of na die opgooi
die son as jy aleen is
die see as jy stukkend is
ek d_nk dis wat ons kry
voor jy sag word
voor jy ophou skop
ek het gehoop vir vrede
‘n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge
daar lê ‘n wêreld tussen ons
en hulle steek kerse aan
maak asof ons aan kan gaan
kom ons sê dat ek okay is
dat jou flikkering ‘n boodskap is
ek d_nk aan jou sekondes hier
voor ek sag word
voor ek ophou skop
ek het gehoop vir vrede
‘n hangmat oor my uitgebrandе lewe
ek sien jou in wondеrwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge
ek het jou soos my swaard van been
in die doderyk ingedra, alleen
ek weet daar is baie van ons, maar
ooh, ooh
ooh, ooh
ek het jou soos ‘n boot van been
tot die bodem van brein gesink
ek weet daar is baie van ons, maar
ooh, ooh
ooh, ooh
ek het gehoop vir vrede
‘n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge
كلمات أغنية عشوائية
- bing rodrigo - kulay ng buhay كلمات الأغنية
- lost cousins - waiting on the other side كلمات الأغنية
- 2 black 2 strong - burn baby burn كلمات الأغنية
- disheveled cuss - ben tramer كلمات الأغنية
- drax project - oh my كلمات الأغنية
- alvampire - painted world كلمات الأغنية
- tkimali & лолита (lolita) - север (north) كلمات الأغنية
- vesna mrak - sve mi uze ti كلمات الأغنية
- os intrusivos - está tudo ok كلمات الأغنية
- feed - terracrusher كلمات الأغنية