kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

snotkop - dik in desember كلمات الأغنية

Loading...

[vers 1]
so as dit lyk soos vakansie
en dit ryk soos vakansie
en dit suip soos vakansie, is dit va-kan-sie
en as dit klink soos vakansie
en dit blink soos vakansie
en dit drink soos vakansie, is dit va-kan-sie
die jol is dik in desember
dik in desember
al die boude lyk soos prente, parmantige presente
kyk hoe pr-nk al die vente
brandewyn trek nou rente
jol is dik in desember
(dik in desember)

[pre-koor]
kom stamp dit los
jy en jou bende
die jol is dik in desember, desember is dik
ek voel ‘n veer
ek het my sente
die jol is dik in desember, desember is dik
kom stamp dit los
jy en jou bende
die jol is dik in desember, desember is dik
ek voel ‘n veer
ek het my sente
die jol is dik in desember, desember is dik

[koor]
ons gaan stil sit verband, kom steek die weber’s aan
is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
girls in die karavan, hul maak my tent op slaan
is lus vir mosig raak tot dat jou ma verjaar
ooh weh ooh
is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
ooh weh ooh
is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar

[vers 2]
so as dit lyk soos vakansie
en dit ruik soos vakansie
en dit suip soos vakansie, is dit va-kan-sie
en as dit klink soos vakansie
en dit blink soos vakansie
en dit drink soos vakansie, is dit va-kan-sie
die jol is dik in desember
dik in desember
ek het drank in my venter
vanaand raak ons flenters
ons is vol goeie wenke
partyjie presidente
dik in desember
(dik in desember)

[pre-koor]
kom stamp dit los
jy en jou bende
die jol is dik in desember, desember is dik
ek voel ‘n veer
ek het my sente
die jol is dik in desember, desember is dik

[koor]
ons gaan stil sit verband, kom steek die weber’s aan
is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
girls in die karavaan, hul maak my tent op slaan
is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
ooh weh ooh
is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
ooh weh ooh
is lis vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
ooh weh ooh
ons gaan vakansie hou tot dat jou sister trou
ooh weh ooh
ons gaan parmantig raak tot dat die vensters kraak
ooh weh ooh
ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink
ooh weh ooh
ja ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغاني الشهيرة

Loading...