
simon - eenrigting liefde كلمات أغنية
(intro)
ja jy
ja jy’s
gemaak vir my
ja jy
ja jy’s
gemaak vir my
(verse 1)
staan op, dis net donker
weet nie wat om meer te doen nie
ek weet jy sê eks joune
maar, dis nie hoe dit vir my voel nie
al die gestry, wil met my baklei
dit maak my dan wonder is jy gemaak vir my (gemaak vir my)
(chorus)
eenrigting liefde
hoe meer ek probeer
hoe meer draai jy weg van my
eenrigting liefde
sal jy jou hart gee
jy kan nie stry, jy is gemaak vir my
ja jy, ja jy’s gemaak vir my
(verse 2)
is daar ‘n geheim
is daar ’n spesifieke kode
of maak ek vrede met dit verkry en dan verlore
d_nk aan die fantasie wat ons twee uit kon lewe
sou jy ooit eendag wou
(eenrigting liefde)
(chorus)
eenrigting liefde
hoe meer ek probeer
hoe meer draai jy weg van my
eenrigting liefde
sal jy jou hart gee
jy kan nie stry, jy is gemaak vir my
ja jy, ja jy’s gemaak vir my
ja jy, ja jy, ja jy’s gemaak vir my
(bridge)
alles wat ek bou
vernietig jy so gou
daar is krake in my hart
al die seer wat heeltyd met my gebeur
hoe is jy so hard
so genadeloos my skat
jy het elke liewe spasie in my verlangende hart op gevat
alles wat ek bou
vernietig jy so gou
daar is krake in my hart
al die seer wat heeltyd met my gebeur
hoe is jy so hard
so genadeloos my skat
jy het elke liewe spasie in my verlangende hart op gevat
(chorus)
eenrigting liefde
hoe meer ek probeer
hoe meer draai jy weg van my
eenrigting liefde
sal jy jou hart gee
jy kan nie stry, jy is gemaak vir my
ja jy, ja jy’s gemaak vir my
ja jy, ja jy (jy kan nie stry)
ja jy’s (jy is gemaak vir)
gemaak vir my
(outro)
ja jy, ja jy
ja jy’s, gemaak vir my
ja jy, gemaak vir my
ja jy’s
gemaak vir my
كلمات أغنية عشوائية
- the next people - move on كلمات أغنية
- tadoe - rapid cash كلمات أغنية
- pity party girls club - i hope you're doing okay كلمات أغنية
- dan reed network - the brave كلمات أغنية
- yc steez - on my way كلمات أغنية
- zippy kid - ...baby one more time كلمات أغنية
- yl (rap) - sound reasons كلمات أغنية
- banda tereza - adultos são crianças كلمات أغنية
- umbrtka - umbrtkova drezína كلمات أغنية
- bladee - stalker كلمات أغنية