![kalimah.top](https://kalimah.top/extra/logo.png)
shine 4 - perfekte wêreld كلمات الأغنية
ek staan voor ‘n keuse
‘n kruispad in my lewe
‘n eindelose vraag
gaan ek regs of soek ek vrede
dis als deurmekaar maar ek weet jy’s altyd daar
om my reg te help as ek in donkerte in staar
sluit die deur oop laat my in
wys my hoe ek moet begin
om my lewe terug te kry
soos jy bedoel het net vir my
dit is die perfekte wêreld
dit is die perfekte taak
gryp elke liewe oomblik dis in jou jy het die mag
dit is die perfekte wêreld
dis ‘n uitgewerkte saak
leef soos jy wil maar maak ‘n verskil
die lewe lê voor my
‘n smaak bittersoet
ek is doelgerig gefokus
op my toekoms wat my groet
ons almal het tog drome maar hoe om daar te kom
as jy eendag terug kyk kan jy alles opsom
sluit die deur oop laat my in
wys my hoe ek moet begin
om my lewe terug te kry
soos jy bedoel het net vir my
dit is die perfekte wêreld
dit is die perfekte taak
gryp elke liewe oomblik dis in jou jy het die mag
dit is die perfekte wêreld
dis ‘n uitgewerkte saak
leef soos jy wil maar maak ‘n verskil
die eindpunt is jy het een kans _ gryp dit aan
as jy val moet jy weer opstaan _ deur wind en reën
storms breek jou af gooi jou neer _ en die son skyn weer
en die son skyn weer
dit is die perfekte wêreld
dit is die perfekte wêreld
dit is die perfekte taak
gryp elke liewe oomblik dis in jou jy het die mag
dit is die perfekte wêreld
dis ‘n uitgewerkte saak
leef soos jy wil maar maak ‘n verskil
dis die perfekte wêreld
dit is die perfekte taak
dit is die perfekte wêreld
كلمات أغنية عشوائية
- мегарепер ( megaraper ) - лола ( lola ) كلمات الأغنية
- popgoth - just like me كلمات الأغنية
- barbara nesbitt - hot tin roof كلمات الأغنية
- jacki tut - black tears كلمات الأغنية
- tayce - why it’s ending كلمات الأغنية
- joão gomes - pode ficar كلمات الأغنية
- richi bling & munic hb - classic pt. 2 كلمات الأغنية
- céline - neues geld كلمات الأغنية
- panadda ruangwut - ภาพจำในใจ (image in my heart) كلمات الأغنية
- dragonex - butterflies كلمات الأغنية