
shine 4 - ietsie binne my كلمات أغنية
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d_nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d_nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
ietsie binne my sê ek gaan jou kry_y
ietsie binne jou hou so baie van my_y
ietsie binne my sien jou en ek gly_y
ietsie binne jou gaan my nog verlei_y
ietsiе binne my sê ek gaan jou kry_y
ietsiе binne jou hou so baie van my_y
ietsie binne my wil jou stukkend vry_y
ietsie binne jou stem tog saam met my_y
oh as ek aan jou d_nk die gedagte rimpel deur my lyf
baby oh jy, jy’s die cuteste ou en jou glimlag is die rede waarom ek van jou hou
en daar’s een ding wat ek wil vra luister na my en hou op staar
wat moet ek doen om jou te wys hoe ek voel
jy is die ou wat ek wil hê en dis al wat ek wil sê
verstaan jy my en weet jy wat ek bedoel
ietsie binne my sê ek gaan jou kry_y
ietsie binne jou hou so baie van my_y
ietsie binne my sien jou en ek gly_y
ietsie binne jou gaan my nog verlei_y
ietsie binne my sê ek gaan jou kry_y
ietsie binne jou hou so baie van my_y
ietsie binne my wil jou stukkend vry_y
ietsie binne jou stem tog saam met my_y
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d_nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
iets gaan gebeur vanaand
iets gaan iets gaan gebeur vanaand
ek d_nk aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
ek, jy, ons is vir mekaar bedoel
weet jy wat is dit wat jy vir my voel
ek wil hê jy moet vir my sê
jy moet sê ek is jou lady
ek moes weet toe ek jou sien sweet
ek moes weet ek is jou baby
ek wil hê jy moet vir my sê
jy moet sê ek is jou lady
ek moes weet toe ek jou sien sweet
ek moes weet ek is jou baby
ietsie binne my sê ek gaan jou kry_y
ietsie binne jou hou so baie van my_y
ietsie binne my sien jou en ek gly_y
ietsie binne jou gaan my nog verlei_y
ietsie binne my sê ek gaan jou kry_y
ietsie binne jou hou so baie van my_y
ietsie binne my wil jou stukkend vry_y
ietsie binne jou stem tog saam met my_y
ohh…
كلمات أغنية عشوائية
- mario - come back to me كلمات أغنية
- carman - jesus paid it all كلمات أغنية
- christina aguilera 2 - at last كلمات أغنية
- k smith - i did that كلمات أغنية
- fountains of wayne - the senator's daughter كلمات أغنية
- sharon cuneta - maging sino ka man كلمات أغنية
- adriana calcanhotto - senhas كلمات أغنية
- for the foxes - the river كلمات أغنية
- four star mary - bleed on كلمات أغنية
- four bitchin babes - toe to toe with the hmo كلمات أغنية