shine 4 - ek is 'n meisie كلمات الأغنية
pienk strikkies gevleg deur my hare
dit was van my kleintyd al daar
nou is ek groot en ek weet dat eintlik enige kleur gaan
ek is ‘n meisie met ambisie en lus vir die lewe
‘n girl met houding, jy gaan bewe
‘n meisie wat sprankel ‘n girl wat nie wag
ek het ‘n hup in my stap ek sal want ek mag
ek is ‘n meisie, ‘n girl
jy kan tog maar sê wat jy wil
en ek’s ‘n meisie, ‘n girl
make_up aan, ‘n rokkie en sonbril
make_up aan, ‘n rokkie еn sonbril
ons moet altyd saam staan
die girls doen dit op 7dе laan
daar’s een rol wat ek sal onthou
vat my soos ek kom of jy sal dit berou
ek’s ‘n meisie met ambisie en lus vir die lewe
‘n girl met houding, jy gaan bewe
‘n meisie wat sprankel ‘n girl wat nie wag
ek het ‘n hup in my stap ek sal want ek mag
en ek is ‘n meisie, ‘n girl
jy kan tog maar sê wat jy wil
en ek’s ‘n meisie, ‘n girl
make_up aan, ‘n rokkie en sonbril
ek’s ‘n girl
en ek is ‘n meisie, ‘n girl
jy kan tog maar sê wat jy wil
en ek’s ‘n meisie, ‘n girl
make_up aan, ‘n rokkie en sonbril
كلمات أغنية عشوائية
- cacomixtle - tlalnepantla كلمات الأغنية
- fortune gaming - lord of the wasteland كلمات الأغنية
- kfc murder chicks - ziplock quilts that kill from hot (risu mix) كلمات الأغنية
- fred again.. & emmylou harris - where will i be كلمات الأغنية
- pinkicelolly - lemonade dreams كلمات الأغنية
- wifiskeleton - fall_mix_for_the_emotionally_impaired كلمات الأغنية
- jakprogresso - eye on my brain كلمات الأغنية
- slum village - 2u 4u [live drums version] كلمات الأغنية
- rawblotter - juvenile كلمات الأغنية
- 莉犬 (rinu) - 8月5840日。(august 5840) كلمات الأغنية