
shane salt. - kan jy onthou? كلمات أغنية
kan jy onthou, geskryf deur. shane salt
kan jy onthou toe jy in skool was?
net gewarrie wat almal van jou d_nk
die tyd is verby wat ek omgee
wat ander mense van my d_nk!
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
die meneer vra my wat’s die andwoord
toe weet ek nie wat om te se
toe kry ek pakslae, o my hemel!
dit is marnet hoe dit was
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop _ jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop _ jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
hoekom moet ons omgee wat almal d_nk?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
dis hoekom ons omgee wat almal d_nk
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
كلمات أغنية عشوائية
- florent pagny - la fanette كلمات أغنية
- james kirk bogucheski - aftermath كلمات أغنية
- florent pagny - emergency كلمات أغنية
- salt ashes - curse you كلمات أغنية
- arizona zervas - pace كلمات أغنية
- got7 - 1 degree كلمات أغنية
- laurel sane - feral dome كلمات أغنية
- lil peep - a plan to kill myself كلمات أغنية
- młody yerba - trawa & benzo كلمات أغنية
- ab6ix - light me up كلمات أغنية