
samantha leonard - totaal en al كلمات أغنية
hart klop vinniger as ek jou sien
verander al my donker in ‘n lig
hoe jy dit doen weet ekke nie
jy vat die hele wereld se gewig
van my skouers af
dis vir jou ‘n straf en ekke weet dit
maar jy bly gee dit
hart klop vinniger as ek jou sien
jy is die meeste
sal altyd wees dis hoe jy my elke dag weer kies
ek was gebreek en jy’t dit geweet maar
jy was nogsteeds vir my net lief
en jy sal my nooit verloor
bedoel my woorde ekke is nеt joune
helemal totaal еn al
jy sien iets in my wat ek nie sien
ek wens ek het geweet wat dit kon wees
kry nie die regte woorde nie
maar dit is ‘n vereiste nie ‘n keuse
jy is nie net ‘n liefde nie
jy is my mens jy is elke wens
jy sien iets in my wat ek nie sien
jy is die meeste
sal altyd wees dis hoe jy my elke dag weer kies
ek was gebreek en jy’t dit geweet maar
jy was nogsteeds vir my net lief
en jy sal my nooit verloor
bedoel my woorde ekke is net joune
helemal totaal en al
كلمات أغنية عشوائية
- the rebel (uk) - kneel, mulholland: drive! كلمات أغنية
- cahleh - vacation كلمات أغنية
- gibo - hässlich كلمات أغنية
- papito mierda - dropper (armageddon 2023) كلمات أغنية
- extinct - last breath كلمات أغنية
- 林家謙 (terence lam) - 下一位前度 (next) (live in hong kong 2022) كلمات أغنية
- the manhattans - then you can tell me goodbye كلمات أغنية
- lucid (afro) - flat tyre كلمات أغنية
- tomorrowinheaven - fashn كلمات أغنية
- luminatus - frozen waterfall كلمات أغنية