robbie wessels feat. bok van blerk – die sluise van die hemel كلمات اغاني
as die hart weer oor loop
loop die mond ook oor
van al die goeters wat jou bly maak
wat jou bekoor
as die rivere oor loop
loop die sluise oor
van al die damme in die oorde wat hul watter verloor
ja, so stap ek deur die lande met my oe op jou gerig
ja, so droom ek van my damme
waar ek kon vis vang jare terug
ek onthou hoe ek saans in die winter maande
gehol het deur die reën sonder vrees of skaamte
ek onthou hoe die stroom na die see geloop het
uit die berg
op my plaas
voor dit opgedroog het
daar was nooit te kort aan reën
daar was nooit te kort aan reën
toe die damme begin opdroog
en die veë begin te dood
toe die wyn begin min raak
en gesny word aan die boord
toe die vloei van die fontyne
en die water aare stort
staan die grond bak hand
o maak ons pense vol
en met die son se kondensasie
begin die wolke saam te pak
en ‘n hele reënboog nasie begin hul arms in te hak
en die (?) in die hoogste heumel
en die aarde roep saam in die taal van engele
ons is hier ons is dors
kom en fill die droogte
uit die water aare van die alle hoogste
ons heel hartig vertrou
ons sal vertrou op jou
ja, so staan ons uit die droogte op
die halleluja vul die hart se klop
die el nino word ‘n vee verhaal
en in al die talle van die land vertaal
word geskui van die verlede af
dis genade
nie god se straf
haal jou bybel van die boek rak af
haal jou bybel van die boek rak af
want die kaap, die kaap se vlaktes roep
maak, maak die sluise van die hemel oop
die kaap, die kaap se berge roep
maak, maak die sluise van die hemel oop
die kaap, die kaap se berge roep
maak, maak die sluise van die hemel oop
maak maak die sluise van die hemel oop
maak maak die sluise van die hemel oop
كلمات أغنية عشوائية
- moonlight sorcery › moonlight sorcery – to withhold the day كلمات اغاني
- ch3rry › ch3rry – patience كلمات اغاني
- tengo john › tengo john – osmose/chrysalide كلمات اغاني
- gold kid › gold kid – el santo كلمات اغاني
- niken salindry › niken salindry – wani gelute كلمات اغاني
- anna fiori › anna fiori – lo que se va كلمات اغاني
- 2 raff › 2 raff – don’t stop the music (radio cut) كلمات اغاني
- filipligocki › filipligocki – wiele dobrych doznań fr77style (bonus track) كلمات اغاني
- لين الحايك › لين الحايك – baddi ellak – بدي قلك – leen hayek كلمات اغاني
- ruy mingas › ruy mingas – meninos do huambo كلمات اغاني