
ryno velvet - vuurvreter كلمات أغنية
ek kom terug na die vuur
en ek voel veilig so teen die muur
deur al die seine van die hande wat my nog moet geniet
en wie ry die trein vanaf die son?
dans soos die diere oral rond
kom een met die ander want die dollar raak nou te rof
dit was haar hande wat my so goed kon leer ken
sy was vuurig in die oog en al jare lank bekend
met die heiling van die dinge van wat ons het, sit sy my weer my op my plek
veilig met die hande met ‘n tou hier om my nek
ek kom terug na die vuur
en ek voel veilig teen die muur
deur al die seine van die hande wat my nog moet geniet
sy was vuurig met die oog en al jare lank begeer
en sy het geweet wat ons doen is al jare lank vergeet
met heiling en die dinge van wat ons het, sit sy my weer my op my plek
veilig met die hande met ‘n tou hier om my nek
met die hande van wat ons het, sit sy my weer my op my plek
veilig met die hande met ‘n tou hier om my nek
كلمات أغنية عشوائية
- papajak watykaniak - wielki zbrodniarz كلمات أغنية
- kj - antisocial كلمات أغنية
- sucuk & pide - fdb freestyle كلمات أغنية
- crzfawkz - meme rap mogul كلمات أغنية
- joão neto & frederico - assim como você (ao vivo) كلمات أغنية
- big tiddie boy - nice tits, bitch... كلمات أغنية
- evergotlost - ever - chasing maseratis (prod. bmtj) كلمات أغنية
- le baron - humano كلمات أغنية
- 070 shake - daydreamin كلمات أغنية
- codecayn - 40 rubles كلمات أغنية