
ryno velvet - net vir jou كلمات أغنية
en hierdie is vir jou
alles wat ek het behoort nou aan jou
en help my hier uit
die rigting wat ek goed ken en nou agter uit
en alles wat ek het
en alles wat ek weet behoort nou aan jou
en alles wat jy weet
alles wat jy doen ek behoort nou aan jou
en in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou
en in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou
nou in hierdie sonskyn hier om my
en dеur die rigting wat ek nou jou het еk
donker wolk, reën dit bo my
ek weet
en ek wens ek kon hier uitkom
en ek kan myself net omdraai
na jou
draai na jou
en in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou
en in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou
en in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou
en hierdie sonskyn hier vir my (sonskyn hier vir my)
en deur die rigting wat ek ry (rigting wat ek ry)
deur die donker wolk, reën dit bo my
ek weet (ek weet, ek weet)
كلمات أغنية عشوائية
- queen 26 - inside your heart كلمات أغنية
- froid - debate sobre a indústria كلمات أغنية
- nvtvs - i don't want to grow up كلمات أغنية
- abyusif أبيوسف - 3azra2eel | عزرائيل كلمات أغنية
- conway the machine - mandatory كلمات أغنية
- raign - shine كلمات أغنية
- virax - o mundo é seu كلمات أغنية
- freigraf - stasis كلمات أغنية
- fatmacblact - interglatic kracken كلمات أغنية
- insane clown posse - fabulous كلمات أغنية