ryno velvet - ai my lam lyrics
en hart pyn
en sonskyn
en daar deur vuur geloop
en het jy klaar verdwyn
en is jy
en was jy
ooit tog lief my
en o, ek’s lief vir jou
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
en kom terug
en verlig
al my worries
ons is nes
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
jy se
verle
deur die traan
en deur my fles
en ek’s bang
jy verlang
deur die jaar
en sy jy bly
o, ek’s lief vir jou
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
[intrumental]
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
ai my lam
as die hemel aan jou lippe hang
en ai my lam
waar’s jy nou
كلمات أغنية عشوائية
- double u - tqla lyrics
- julia belam - posso vencer lyrics
- eternal idol - the edge lyrics
- willbe - юг (south) lyrics
- the magpie salute - comin' home lyrics
- wildcard - message for poet lyrics
- bernhard brink - wir sind das licht lyrics
- andrei lucas - broken hearts in paris lyrics
- yung adisz - nie mów mi suko jak żyć lyrics
- liliotrece - distorsión lyrics