
ruhan du toit - as jy dink jy weet كلمات أغنية
as jy d_nk jy weet lyrics
jy glo in vader kersfees
en jy wag na die lig vir die takbokke wat land op die dak en die sleeklokke_geluid
toe vind jy uit
jy glo en jy vergewe
in jou lewe al so baie seer gekry vergeet en vertrou iemand weer dan’s dit verby
toe kry jy my
so as jy d_nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d_nk weer
as jy d_nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d_nk jy weet
jy d_nk ek sien nie raak nie
hoe baie jy gee en jy doen vir my al sê ek dit dalk nie genoeg nie
weet net jy is als vir my
so as jy d_nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d_nk weer
as jy d_nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, jy’s verkeerd
as jy d_nk jy weet
as jy d_nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
jy glo daar is ‘n hemel
waar die pyn en die seer alles weggaan het getwyvel toe sien ek ‘n engel in jou oë
nou glo ek ook
so as jy d_nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d_nk weer
as jy d_nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d_nk jy weet
as jy d_nk jy weet
كلمات أغنية عشوائية
- tre oh fie - tell me كلمات أغنية
- chen linong - 很高興認識你 (nice to meet you) كلمات أغنية
- sdath3na - tangible كلمات أغنية
- les pendrivers - ilhas كلمات أغنية
- ture rangström - sådan vård blott finner flickan كلمات أغنية
- los delinqüentes - fumata del ladrillo (maqueta) كلمات أغنية
- ăla cu barca - elemente metafizice كلمات أغنية
- the krankers - hey كلمات أغنية
- moblack & salif keïta - yamore كلمات أغنية
- 赤卵 (redegg37564) - 秘密計画 (himitsu keikaku) كلمات أغنية