
ruan josh - nes ek is lyrics
nes ek is lyrics
ek weet ek is soms hard op jou
maar net omdat ek van jou hou, my liefling
en ek weet jy sukkel met verstaan
oor wat in hierdie kop aangaan vir my
maar daar’s iets tussen jou en my
wat sorg dat ons twee altyd bymekaar bly
want ek weet ek’s op mars en jy’s op venus
sal jou in die middel kry
jy vat my nes ek is
kyk al daai moeilike net mis
en jy wil alles van my hê
jy gee nie om oor hoe ek lyk
as jy in die oggend vir my kyk
en langs my wakker lê
en ek weet jy waardeer elke soen wat ek gee
en hoe hard ek probeer net vir jou
ek weet ek’s op die regte plek
want jy vat my nes ek is is is is is
jy vat my nes ek is is is is is
sukkel met romanties wees
maar jy probeer maar altyd steeds my liefling
en as ek praat oor hoe ek voel
weet jy nie mooi wat ek bedoel daarby
maar die liefde wat jy vir my het
sal sorg dat ons twee altyd bymekaar bly
want ek weet ek’s op mars en jy’s op venus
sal jou in die middel kry
jy vat my nes ek is
kyk al daai moeilike net mis
en jy wil alles van my hê
jy gee nie om oor hoe ek lyk
as jy in die oggend vir my kyk
en langs my wakker lê
en ek weet jy waardeer elke soen wat ek gee
en hoe hard ek probeer net vir jou
ek weet ek’s op die regte plek
want jy vat my nes ek is is is is is
jy vat my nes ek is is is is is
كلمات أغنية عشوائية
- these kids wear crowns - lifetime lyrics
- frank ocean - acura integurl (remix) lyrics
- get scared - wrong lyrics
- chelsea grin - everlasting sleep lyrics
- fink - warm shadow lyrics
- fink - save it for somebody else lyrics
- wu - tang clan - robbery (revelations remix) lyrics
- chelsea grin - last breath lyrics
- melanie c - cruel intentions lyrics
- st vincent - the sequel lyrics